Modulekode | JWT 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Beskrywing van beweging; Newton se bewegingswette; momentum en energie; swaartekrag; elektrisiteit en magnetisme; golwe, klank en lig; atome; kernfisika; elemente en verbindings; chemiese bindings; oksidasie en reduksie; sure en basisse; organiese chemie. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App